• Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense
  • Mini Mense

PostHeaderIcon Welkom by Mini Mense!

Mini-mense Werkswinkel is 'n unieke Mamma en baba/ peuter/ kleuter stimulerings-program wat oor 15 jaar saamgestel is deur arbeidsterapeute, onderwyseresse en ma's.

Ons streef na onvoorwaardelike liefde, gefokusde aandag, 'n gunstige klimaat vir ontwikkeling (speel en pret), stimulerende en ouderdomsgepaste aktiwiteite en elke baba, peuter/ kleuter se unieke behoeftes en ontwikkelingsfase word in ag geneem omdat elkeen bygestaan word deur 'n volwassene.

Wonder jy soms hoe om jou groeiende baba/ peuter/ kleuter te stimuleer, vermaak en geniet?

Ons ontwikkel en stimuleer u kind deur:

  • Tasaktiwiteite
  • Groot-motoriese Bewegings
  • Musiek
  • Skep 'n stimulerende omgewing vir woordeskat en spraakontwikkeling
  • Kreatiewe spel
  • Ouderdomsgepaste speelgoed
  • Speletjies en Aktiwiteite
  • Besluitneming en Probleemoplossings vaardighede
  • Skep 'n ondersteunende en opvoedkundige omgewing vir ma/ pa/ opvoeders

Die waarde van ouderdomsgepaste aktiwiteite:

Gee aan elke ma/ pa leiding, bevorder konsentrasie, fokus en fynmotoriese vaardighede, ontwikkel leervaardighede, ontwikkel konsentrasie in 'n groepsituasie